Afrikaans – ‘n Gotiese Kers Engel

Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards – Best Novella of 2014”.

Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie…

Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe ‘n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: “Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol,” besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?

Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.

*Vertaal deur Janet Keiser.

Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! “- Leser Resensie

Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. “- Leser Resensie

“‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!” – Leser Resensie

Elektroniese uitgawe

AMAZON Kindle
Australië      United.Kingdom      United.States

Apple iBooks

GooglePlay

KOBO

Overdrive

ScribD

Smashwords
*alle format

StreetLib Store
*alle format

Handelspapier

Amazon

Book Depositry

Loot.co.za

Takealot

Afrikaanse Nuusbrief:

As jy belangstel om nuus te ontvang oor nuwe uitreikings of vertalings van my bestaande boeke, hoekom dan nie opteken vir my AFRIKAANSE TAAL NUUSBRIEF en ‘n gratis Engelse e-boek nie? Ek belowe om nooit gemorspos te stuur nie, ek sal altyd jou private informasie privaat hou. O ja, en ek sal dit altyd interessant hou.

Heir: http://wp.me/P5T1EY-i