Helde van ouds: ‘n Novella (Afrikaans)

Engelagtige Spesiale magte Kolonel Mikhail Mannuki’ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het ‘n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail geskiet? En hoekom?
Ninsianna het altyd ‘n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit ‘n lang lyn van shamans en genesers. Toe sy in die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap,  was die laaste ding wat sy verwag ʼn gevlekte man wat uit die lug val!
Intussen, in die hemel, het eerste Minister Lucifer, die ewige keiser se aangenome seun,  ‘n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.
Dit is lewe en dood in hierdie eerste paaiement van die epiese sci-fantasie oorvertelling van die mite oor gevalle engele, swaard van die gode.
Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

Elektroniese uitgawe

*** VRY !!! ***

Apple iBooks (iTunes) 

Argentina     Australia     Austria     Belgium     Bolivia     Brazil     Bulgaria     Canada     Chile     Columbia     Costa_Rica     Cypress     Czech_Republic     Denmark     Dominican_Republic     Ecuador     El_Salvador     Estonia     Finland     France     Germany     Greece     Guatemala     Honduras     Hungary     Ireland     Italy     Japan     Latvia     Liechtenstein     Lithuania     Luxembourg     Malta     Mexico     Netherlands     New_Zealand     Nicaragua     Norway     Panama     Paraguay     Peru     Poland<
/a>    
Portugal     Romania     Slovakia     Slovenia     Spain     Sweden     Switzerland     United_Kingdom     United_States     Venezuela

GooglePlay

Inktera

Kobo International 

*Koste wissel per land

Smashwords

*alle format

StreetLib Store

*alle format

*

*Koste $0.99 USD

Ek beveel aan dat jy koop Swaard van die gode – boek 2 in plaas daarvan (Helde van ouds: novella is ingesluit)

Amazon

Australia     Brazil     Canada     France     Germany     Italy     India     Mexico     Netherlands     Japan     Spain     United_Kingdom     United_States



Afrikaanse Nuusbrief:

As jy belangstel om nuus te ontvang oor nuwe uitreikings of vertalings van my bestaande boeke, hoekom dan nie opteken vir my AFRIKAANSE TAAL NUUSBRIEF en ‘n gratis Engelse e-boek nie? Ek belowe om nooit gemorspos te stuur nie, ek sal altyd jou private informasie privaat hou. O ja, en ek sal dit altyd interessant hou.
Heir: http://wp.me/P5T1EY-i